Drukkoker

'n Moderne drukkoker
'n Franse drukkoker van 1911 met veiligheidsklep

'n Drukkoker is 'n tipe kastrol met 'n lugdigte deksel (gewoonlik met veiligheidsklep) waarin kos teen hoër temperature gaargemaak word as die gewone kookpunt (100 °C vir water op seevlak). Die kooktyd word sodoende ingekort. Hoër kookpunte word in die drukvaste koker bereik deur druk op te bou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy